Interaktiewe webtuistes

Communitas het ‘n deel van hulle webruimte by Hetzner beskikbaar gestel vir gemeentes om hulle eie webtuiste te huisves. Vyftig gemeentes en instansies gebruik dit reeds. Deur middel van die VBO kursus, Interaktiewe webtuistes, word gemeenteleiers begelei in die ontwerp, ontwikkeling en instandhouding daarvan.

Leave a comment