Uitleg

Hierdie webtuiste installasie gebruik Yootheme se Warp raamwerk. Dit het ‘n wye reeks van uitleg opsies, widget variasies en netjiese  formatering opsies vir die inhoud.

Uitleg opsies

Jy het baie opsiesw om die uitleg te bepaal, soos in die eerste grafika hier onder gewys.  Jy kan ook op drie maniere die belyning en proporsies daarvan stel: paralell, stacked, of double. Die sidebars kan links of regs posisioneer word, en die wydtes in die optimizer gestel word.

Kyk ook na die widget variasies bladsy vir nog opsies.

layout